Moenie Blameer Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jakobus 1:19,20 My liewe broers, dít moet julle in gedagte hou: elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie. 'n Mens wat kwaad word, doen nie wat voor God reg is nie. Soms wanneer iemand vir jou goeie raad gee, laat dit jou ongemaklik voel, want jy ervaar dit asof hulle jou beskuldig en blameer. Jy was ook al in sulke situasies, nie waar nie? Dit is asof daar 'n onderliggende woede in die ander persoon se hart is. En we...