Moenie die Boodskapper Skiet nie!
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textRomeine 15:4 Alles wat vooraf in die Skrif opgeteken is, is tog opgeteken om ons te leer sodat ons deur die standvastigheid en bemoediging wat die Skrif ons gee, vol hoop kan wees.Die idee dat die Bybel 'n preutse, ou, godsdienstige boek is wat tot 'n ander era behoort, is deesdae redelik populêr. Daar is baie mense, selfs Christene, mense wat beweer dat hulle in Jesus glo, wat dink die Bybel is uitgedien.As ons eerlik wil wees, is daar sommige dinge wat jy in die Bybel lees, wa...