Moenie die Doel mis nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Timoteus 1:13,14 Hou vas aan die maatstaf van gesonde lering wat jy van my geleer het. En onthou om te lewe in die geloof en liefde wat jy in Christus Jesus het. Bewaar met die hulp van die Heilige Gees wat in ons woon, die kosbare skat wat aan jou toevertrou is.(NLV) Waarheid is deesdae maar redelik skaars, nè? Soos die tyd nader aan Christus se wederkoms kom, is daar - net soos Hy voorspel het - baie mense wat probeer om God se wysheid en liefde, met sogenaamde ‘menslike w...