Moenie Hierdie Fout Maak Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jakobus 3:2 Ons struikel almal in baie opsigte. As iemand nooit struikel in wat hy sê nie, is hy volmaak, by magte om ook sy hele liggaam in toom te hou. Wanneer ek en jy terugdink aan ons lewens, kan ons almal geleenthede onthou waar ons dinge gesê het wat mense seergemaak het – ons leuens, kritiek en vernedering – wat hul harte soos dolke deurboor het. Dit is ontnugterend wanneer ons besef dat ons mense langs die pad seergemaak het; dat ons deur wat ons vir hulle gesê ...