Moenie Lui Wees Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 12:11 Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here.Ek het oor die jare gesien hoe baie mense foute maak – en hier sluit ek myself in! Ek het nie probleme met eerlike foute nie. Maar daar is twee dinge waarmee ek wel 'n probleem het: Luiheid en oneerlikheid.As ‘n leier wil ek graag 'n kultuur in ons organisasie skep waar mense se mislukkings oorgesien word as hul hulle bes probeer het. Foute is deel van die lewe. Ons leer uit ons foute, soda...