Moenie net Daar Sit Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 113:7,8 Die geringe help Hy op uit die stof, die arme laat Hy van die ashoop af opstaan om hom by vernames te laat sit, by die vernames van sy volk.Ek weet nie of jy al ooit so honger was, dat jy van honger wou omkom nie; maar dit kan nie 'n baie aangename gevoel wees nie. Veral as jy weet dat daar geen hoop op hulp is nie. Veral as jy sien hoe jou kinders ly. Nee, my vriend, dit moet 'n verskriklike ding wees. Verskriklik.Byna elke tweede aand sien jy op die TV berigte oo...