Moenie Paniekerig Word Nie!

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 46:2-4 God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, al druis en skuim die waters van die see, al skud die berge deur sy onstuimigheid. Elke nou en dan, om sport terminologie te gebruik, gooi die lewe vir jou 'n draaibal wat jou op die krop van jou maag tref. Wanneer daardie bal jou tref, slaan dit jou wind uit. En terwyl jy...