Moenie Roem Oor Die Dag van Môre Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 27:1 Moenie te veel praat oor wat môre kan gebeur nie. Jy weet glad nie wat môre gaan oplewer nie. (NLV) Kan ek jou vandag ‘n vraag vra? Wat is jou planne vir môre en oormôre … en volgende week, en volgende maand en volgende jaar? Party mense beplan baie deeglik, ander beplan baie minder, maar ons het almal hoop en drome vir die toekoms, nie waar nie? Die lewe is ongelooflik onseker en tog, wanneer dinge net goed op dreef is, is dit maklik om met 'n vals g...