Moenie So Hard Werk Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Efesiërs 2:4,8 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God Om mense te beïndruk, om hulle met ons briljantheid te verblind, lyk asof dit een van die beste maniere is om voorgang te maak in die lewe. Jou beeld is belangrik, of te wel "die vere maak die voël." Manne, toe ek die eerste keer my vrou Jacqui ontmoet het, wou ek haar beslis beïndruk; ...