Moenie te Geheg aan Hierdie Lewe Raak Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textFilippense 3:20,21 Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag. Deur die krag waarmee Hy alles aan Homself onderwerp, sal Hy ons nederige liggame verander om soos sy verheerlikte liggaam te wees.Die lewe op hierdie aarde is ver van perfek. Ons het beslis wonderlike dae en goeie dae, maar daar is ook slegte dae en inderdaad vreeslike dae. Dit lyk asof hulle mekaar in seisoene afwissel. En tog klou ons met alle mag vas aan hie...