Moenie Tob Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 3:5,6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Met die oorvloed van inligting en inderdaad verkeerde inligting wat ons deesdae bombardeer, was daar nog nooit 'n tyd waar rasionele denke belangriker was nie. Maar daar is ook 'n risiko daaraan om te veel met kommergedagtes vervul te wees. Ek is ‘n baie rasionele denker. Logika is my vriend. Ons het gister gepraat oor ...