Moenie uit Woede Optree Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Ps 37:8 Moenie kwaad word nie; laat staan die woede. Moet jou nie ontstel nie: dit bring net ellende. Sê my, wat laat jou woede van tyd tot tyd opvlam? Ons het almal snellers wat ons ons beheer oor ons emosies laat verloor. Wanneer die adrenalien deur ons are pomp, kan ons sommer regtig dom dinge doen. Miskien is jy een van die gelukkige mense met 'n rustige geaardheid en het jy nie 'n groot probleem met woede nie. Wees dankbaar! Ongelukkig is ek nie so nie. Ek is gebo...