Moenie Vergeet Wie Jy Is Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 1:11-13 Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie. Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar hulle is uit God gebore.Ek weet nie van jou nie, maar een van die dinge wat ek opgemerk het, is dat, as ons nie versigtig is nie, dit maklik is om te vergeet wie ons is. Ja, jy ver...