Moenie Wraak Neem Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categorías:
Send us a textLevitikus 19:17,18 Jy mag nie haatdraend wees teenoor jou volksgenoot nie. Maak die geskil openlik met hom uit, moenie wat hy verkeerd gedoen het, teen hom bly hou nie. Jy mag nie wraak neem of 'n grief koester teenoor jou volksgenoot nie, jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die Here. In 'n oomblik van woede, wanneer jy totaal oorbluf is oor die vreeslike onreg wat iemand jou so pas aangedoen het, lyk die begeerte na wraak so aanloklik en logies.Konflik is 'n feit...