Multifokale Lense
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jakobus 2:13 Die oordeel sal onbarmhartig wees oor dié wat nie barmhartigheid betoon nie. Maar barmhartigheid triomfeer oor die oordeel.Konflik kom oral voor. Maar weet jy, ons dra dikwels by tot die konflik, net omdat ons op die verkeerde manier daarop reageer. Ons wens ons kon dinge anders doen, maar voordat ons onsself kan keer, maak ons dieselfde fout.... weer ‘n keer! ‘n Ruk gelede is ek na my oogkundige om 'n nuwe bril te kry. Sy stel 'n multi-fokale bril voor, ...