My Redder Leef
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJob 19:25,26 Maar ek, ek weet: My Losser leef! Uiteindelik sal Hy op aarde opstaan. Nadat hulle my vel so afgeskeur het, sal ek, 'n mens van vlees en bloed, God sien (AFR20)As dit voel asof alles om jou in duie stort, as jou probleme en pyn dreig om jou te oorweldig en dit voel asof niemand, selfs nie eers God, aan jou kant is nie ... wat dan? Hoe sal jy reageer? Wat sal jy glo?Ek is nie seker of jy al ooit die verhaal van Job in die Ou Testament gelees het nie, maar dit i...