My Vrou wou my Vergiftig
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMatteus 4:17 Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”Het jy al een van daardie lastige straatpredikers op 'n seepkissie gesien? Daar staan hy, Bybel in die een hand, en skree: “Bekeer julle, sondaars, bekeer julle, of julle gaan Hel toe!” En almal stap verby en probeer hom ignoreer. Miskien is sy metode aanvegbaar, maar sy boodskap is beslis nie! Ek onthou hoe my vrou vroeg in ons huwelik, my een keer p...