Myns Insiens

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Timoteus 3:16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, Ons het elkeen ons eie opinie oor baie dinge. Ons het opinies oor wat reg en wat verkeerd is; oor die politiek; oor beroemde persone; oor wat fout is met ons huweliksmaats; oor ons bure en nog wat. Ja, ons het almal opinies. Baie verskillendes. Hoe meer ek kyk na dít wat deesdae as nuusbe...