‘n Benul van Tyd
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 90:3-6 U laat die mens sterwe: U sê net: “Word weer stof!” Duisend jaar is vir U soos gister as dit verby is, soos een enkele wagbeurt in die nag. U maak 'n einde aan 'n mens, hy gaan die doodslaap in. Hy is soos gras wat in die môre afgesny word: in die môre is dit nog groen, maar dit word afgesny en teen die aand is dit verlep en dit verdroog.Het jy al opgelet hoe dit soms voel asof die tyd vlieg? En ander kere dat minute soos ure voel? Hoe kan dit wees dat tyd, wat 'n a...