‘n Dom idee?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas 6:27,28 “Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word; seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word.Die ‘wet van die oerwoud’, is baie eenvoudig. Wees goed vir die mense wat goed is vir jou. En behandel die mense wat sleg optree teenoor jou, sleg. Dis mos hoe dinge nog altyd werk! Maar toe kom Jesus en verongeluk die stelsel. Ek wil jou va...