‘n Doodgewone Mens

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 68:35,36 Erken dat God magtig is! Hy heers oor Israel, Hy het mag oor die wolke! God wek ontsag wanneer Hy uit sy heiligdom kom. Hy is die God van Israel, Hy gee krag en sterkte aan sy volk. Aan God kom die lof toe.Die ding wat soveel mense keer om God te dien en Hom te volg en sy roeping op hul lewens te gehoorsaam, is omdat hulle dink hulle is nie goed genoeg vir God nie. Kan God ooit deur 'n gewone mens soos ek werk?Ek het nou die dag saam met Barry Chant, wat in 1979 d...