‘n Dringende Waarskuwing

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Handelinge 4:12 “Daar is geen verlossing by iemand anders nie. Daar is geen ander naam op aarde wat mense kan aanroep om verlos te word nie.” (NLV) Weet jy wat my regtig bang maak? Dis mense wat hulself oortuig het, dat omdat hulle redelike goeie mense is, en hul lewens op "Christelike beginsels" baseer, hulle op die Oordeelsdag gered sal word. Dit maak my regtig bang! Daar is net een antwoord. Jesus is die antwoord. Kyk wat sê: Handelinge 4:12 “Daar is geen verlossi...