‘n Dubbele Porsie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text2 Konings 2:9 Net toe hulle deur is, sê Elia vir Elisa: “Wat wil jy hê moet ek vir jou doen voordat ek van jou af weggevat word?” Elisa het geantwoord: “Mag daar tog 'n dubbele deel van u gees op my kom!”Dit sou regtig lekker gewees het as die lewenspad sonder hobbels was, maar ons weet almal, dis nie hoe dit werk nie. Daar sal tye wees wanneer ons onder druk verkeer; maar wat laat ons dink dat ons nie dan die Here om sy hulp behoort te vra nie? Jare gelede het ek nie in my...