‘n Eensame Tyd

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 138:8 Die Here sal vir my alles goed laat afloop. Aan u liefde, Here, is daar geen einde nie. Moet tog nie die werk van u hande laat vaar nie.Hoe sal jy hierdie dag deurbring? Omring deur mense, of heeltemal alleen ... of albei? Hoe dit ook al sy, vandag is daar een ding wat waar is. Jy sal nie alleen wees nie.Kersfees; 'n tyd wanneer ons veronderstel is om deur geliefdes omring te wees, 'n tyd van viering, maar dit kan vir sommige mense 'n baie eensame dag wees.Maar dis n...