‘n Geskenk van die Hemel

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textLukas 1:78,79 danksy die genadige ontferming van ons God. Soos die môreson sal Hy opgaan en uit die hoogte op ons afstraal, om lig te bring aan dié wat in duisternis en in die skaduwee van die dood lewe, om ons voetstappe te rig op die pad van vrede.”Met al die wel en wee wat ons die afgelope maande deurgemaak het; die ontwrigting en onrus soos nog nooit in menseheugenis beleef is nie, kan die ou, ou verhaal van Jesus vir ons soms minder en minder relevant voel.Dit is waar. Vir ...