‘n Gevaarlike Stelling

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Openbaring 21:7,8 Elkeen wat die oorwinning behaal, sal dit alles kry, en Ek sal sy God wees, en hy sal my seun wees. “Maar dié wat bang en ontrou geword het, die losbandiges, moordenaars en onsedelikes, bedrieërs en afgodsdienaars en al die leuenaars, hulle lot is die poel wat met vuur en swael brand, dit is die tweede dood.” Ons begeer almal vryheid. Al is ons nie aldag heeltemal seker wat "vryheid" regtig beteken nie. Tog lyk die idee van vryheid na 'n aanloklike een. Van...