‘n Gevoel van Dringendheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Prediker11:7,8 Die lig is aangenaam, dit is goed vir die oë om die son te sien. As 'n mens lank lewe, moet jy oor alles dankbaar wees. Maar jy moet onthou dat die donker dae van die dood wat kom, ook baie is. Alles kom tot niks. Ons dae op hierdie aarde – joune en myne – is getel. Ons het 'n beperkte tyd oor om 'n positiewe, blywende impak te hê op die lewens van diegene rondom ons - diegene wat die meeste saak maak. Ons het hierdie week gesels oor hoe om ons gawes en die hu...