‘n Hartsaak

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Hebreërs11:4 Omdat Abel geglo het, het hy 'n beter offer aan God gebring as Kain. Vanweë Abel se geloof het hy van God bevestiging ontvang dat hy 'n opregte man is, want God het sy offers aangeneem; en deur dieselfde geloof spreek hy nou nog, al is hy reeds dood. Jy het dalk gehoor dat daar gesê word: As 'n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Ja, dis waar. Dit kom direk uit sy Woord, die Bybel – Hebreërs hoofstuk 11, vers 6. Maar wat beteken dit nou ei...