‘n Helpende Hand
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Hebreërs 10:24,25 Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor tot liefde en goeie dade. Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom. Wanneer jy sien dat persone in die verkeerde rigting op pad is en op die punt is om 'n fout te begaan; wat hulle, of diegene rondom hulle gaan seermaak, is dit nie maklik om hulle ...