‘n Helpende Hand
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 68:20,21 Geloof sy die Here! Dag na dag dra Hy ons! God is ons hulp! Sela. God is vir ons die God wat ons redDit is snaaks hoe ons die gewoonte het om dag na dag op dieselfde duwweltjies te trap. Ons het oor en oor dieselfde reaksie op iets wat ons van stryk af bring, al weet ons voor ons siel dis nie die beste manier om daarop te reageer nie. Al weet ons ons reaksie skep probleme.Het jy al ooit met iets geworstel? Ag, sommer 'n alledaagse probleem. Miskien ‘n moeilike sit...