‘n Ierse Seëngroet

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 12:14 Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. Hoe dikwels het iemand iets positief oor sy vyande te sê? Trouens, hoe dikwels sê jy iets goeds oor jou vyande? Ek skat nie so gereeld nie. Dit is nie omdat ek jou wil beskuldig nie. Dit is maar hoe ons is, nè? Christene hou daarvan om die woord “seën” … baie te gebruik. Almal wil tog God se seën ontvang, nie waar nie? Een van die Griekse woorde wat in die Nuwe Testament vir seën gebruik word, ...