‘n Klein Klippie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke 12:15 In die dwaas se oë is sy eie pad die regte; wie wysheid het, luister na raad.Is dit nie snaaks hoe dit altyd die klein dingetjies is wat ons in die steek laat nie? Een klein vonkie kan 'n hele woud afbrand. Een klein klippie kan 'n perd verlam. Ja, soms moet jy maar mooi bedag wees op die klein dingetjies.Ek het onlangs 'n nuwe waaier oor die stort in my badkamer laat installeer om die vog uit te suig - die ou een het die gees gegee. Hierdie nuwe een het 'n splinte...