‘n Klein Klippie in die poel
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas 6:30,31 Aan elkeen wat iets vra, moet jy gee; en as iemand jou goed vat, moet jy dit nie terugeis nie. Behandel ander mense soos julle self behandel wil word. Maak dit sin om mense, wat dit nie verdien nie, ordentlik te behandel? Sê nou dis iemand wat iets van jou gesteel het; moet jy hóm met respek behandel? Weet jy, waar God regeer, is dít een van die slimste dinge wat ons ooit kan doen. Daar was 'n wonderlike restaurant in my woonbuurt. Dit was nie volmaak nie...