‘n Kragtige Getuie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jesaja 1:17 Leer eers om goed te doen. Sorg dat mense regverdig behandel word. Help mense wat verdruk word. Verdedig die weeskind. Pleit vir die regte van die weduwee. (NLV) Wanneer politici onseker is oor watter rigting hulle op ‘n sekere beleid moet inslaan, val hulle dikwels terug op daardie ou beginsel van ‘sorg vir jouself eerste wanneer jy twyfel.’ Dit gebeur nie altyd nie, maar heeltemal te dikwels. Hoekom kies ‘n mens so maklik jou eie belang? Omdat die meeste van ons ...