‘n Kragtige Vennootskap

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Efesiërs 4:22-24 Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig. Wie van ons wil nie 'n meer vervulde lewe leef nie? ‘n Lewe vry van die foute wat ons in die verlede gemaak het; een wat hierdie wêreld ‘n beter plek maak? Dit is 'n natuurlike, ...