‘n Lig en ‘n Lamp

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 119:105 U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my lewenspad.(AFR20)Om ons Bybel oop te maak, is die laaste ding wat ons wil doen wanneer dit moeilik gaan. Dit voel mos nie nodig nie. Dit voel nie relevant nie. En tog is dit die een ding wat ons kan doen, wat God se lig in die donkerte en somberheid van ons omstandighede sal laat skyn.Soms is die lewe totaal en al ‘n fees. Maar dan kan ander dae weer regtig donker wees: 'n Tyd van seer, of verlies, of die gevoel dat o...