‘n Louwarm Lewe
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textOpenbaring 3:15,16 Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was! Maar nou, omdat julle lou is, nie warm nie en ook nie koud nie, gaan Ek julle uit my mond uitspoeg.Ja, ons wil tog so graag net deur die lewe wals ... oukei, ek glo in Jesus ... maar wat van my volgende verhoging en my volgende vakansie. Wat dink hy van my? Sy lyk slimmer as ek ... ja, so wentel ons lewens al te dikwels om onbenulligh...