n Mens Kan nie Altyd Wen Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textHooglied 2:15 “Vang vir ons die jakkalse, die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, ons wingerde wat al bot.'n Onvervulde lewe is een van die mees algemene dinge wat jy onder Christene sal vind. 'n Lewe wat skynbaar tekort skiet aan alles wat God belowe. 'n Lewe wat jou laat vra: werk hierdie Christenwees-ding regtig? As God waarlik God is, dan kan Hy nie lieg nie en kan Hy nie teruggaan op sy beloftes nie. Alles wat Hy belowe het - en Hy belowe nogal baie - moet Hy do...