‘n Nuwe Denkwyse
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 6:28,29 Hulle het toe vir Hom gesê: “Wat moet ons doen om God se wil uit te voer?” Jesus het hulle geantwoord: “Dít is God se opdrag aan julle: Glo in Hom wat die Vader gestuur het.” (NLV) Ek weet nie van jou nie, maar ek het hierdie doelwit om elke dag ‘n beter mens te word. Bietjie vir bietjie, dag vir dag, wil ek my swakhede en mislukkings oorbrug; sodat, ek uiteindelik meer en meer soos Jesus word. En dit is nie 'n slegte doelwit nie. Beslis nie, maar soms i...