‘n Nuwe Jaar Begin

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke 27:1 Moenie roem oor wat jy môre verwag nie; jy weet nie wat die dag sal oplewer nie.Ek wonder watter soort jaar hierdie jaar vir jou en vir my gaan wees? Wat hou die toekoms in? Sal dit 'n wonderlike jaar wees of ten minste ‘n goeie jaar? Wat beplan jy? Waarna sien jy uit? ‘n Voorspoedige Nuwe Jaar vir jou! Ek hoop ten minste dat dit 'n gelukkige jaar gaan wees ... maar niks is vas en seker nie. Ek probeer nie 'n demper op jou Nuwejaars-vieringe plaas nie, maar dit...