‘n Nuwe Lewenstyl
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 13:34,35 Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.” Ons het gister oor eiebelang gesels, want al te dikwels stel ons, ten koste van ander wat ons hulp nodig het, heeltemal te veel in onsself belang. Nou ja, wat is die alternatief? Hoe leef ons anders? Ek weet nie of jy al gevoel het asof al daardie “godsdienstige dinge” waarvan die Ch...