‘n Nuwe Mens

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text2 Korintiërs 5:17 Iemand wat aan Christus behoort, is 'n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.Hoe ouer ons word, hoe meer kan dit voel asof ons onder die bagasie van die verlede gebuk gaan. En hoe langer ons die bagasie saam met ons dra, hoe swaarder word dit ... totdat ons op 'n punt kom, waar ons net tou opgooi.Het jy geweet dat jou bloedstroom elke drie maande heeltemal hernu word? Elke twaalf maande word elke sel in jou liggaam vervang met 'n nuwe een. En elke agt...