‘n Ongesonde Versuim
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jakobus 1:22 Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. (NLV) Op 'n sekere stadium in jou lewe het elkeen wat sê dat hy in Jesus glo, 'n belangrike keuse om te maak. Hy moet besluit of hy werklik sal doen wat Jesus vir hom sê, en of hy net met sy lewe sal voortgaan soos gewoonlik? Een van die dinge wat ek opgelet het by mense wat bely dat hulle in Jesus glo, is dat dit soms is vir hulle baie moeilik om hulle los ...