‘n Onpeilbare God

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Konings 8:27,28 “Sou God werklik op die aarde woon? Die hemel, selfs die hoogste hemel, kan U nie bevat nie, hoe dan nog hierdie tempel wat ek gebou het! Hoor tog, Here my God, die gebed van u dienaar, hoor sy smeking, luister na die hulpgeroep, die gebed wat u dienaar vandag tot U rig.” Nou-ja sê my, wat is jou begrip van God? Is Hy van ewigheid tot ewigheid? Is Hy verhewe bo alles? Is Hy die Skepper van die heelal? Hoe verstaan jy in jou hart en verstand die realitei...