‘n Persoonlike Verhaal
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 3:16 God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. Ek het geen idee waar jy in jou lewe en in jou verhouding met God staan nie. Ek het ‘n rukkie gelede een aand saam met 'n man geëet wat heftig teen God was. Dis seker sy keuse. Maar vandag wil ek jou my verhaal vertel.Ongeveer 'n kwarteeu gelede het ek iets gedoen, wat ek nooit gedink het ek sou doen nie. Ek was 'n ge...