‘n Siel wat Wroeg

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 9:21,22 Sy het vir haarself gesê: “As ek maar net aan sy klere kan raak, sal ek gesond word.” Jesus het omgedraai, haar gesien en gesê: “Wees gerus, dogter, jou geloof het jou gered.” Van daardie oomblik af was die vrou gesond.Kan ek jou vra: is jy lus om nog 'n Kersfees te vier, of nie? Miskien is almal vrolik en besig met hul Kersfees voorbereidings, maar jy ... miskien het jy ander dinge in jou kop en die laaste ding waaraan jy nou wil dink, is Kersfees.Het jy al sogg...