‘n Slagoffer-mentaliteit lei tot Ondergang

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 73:26 Al is ek afgetakel na liggaam en gees, God is my sterkte; aan Hom behoort ek vir altyd.Identiteitspolitiek is deesdae besig om die wêreld te oorheers. Dit beteken dat as jy my op enige manier kritiseer, my leefstylkeuses, my standpunte, ensovoorts, val jy my identiteit aan en jy het geen reg om dit te doen nie.Ek is seker jy het al gesien hoe identiteitspolitiek in die alledaagse lewe afspeel. As jy nie saamstem met my politiek, my seksualiteit, of my ideologie...