‘n Spatsel Kleur

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 52:10 Maar ek staan sterk soos 'n welige olyfboom; ek is in die huis van God en ek steun altyd daarop dat Hy vir my sorg.Ek is oud genoeg om die outydse swart-en-wit televisie stelle te onthou. Dit is immers waarmee ek grootgeword het. Maar toe ek eendag die eerste keer ‘n kleur-TV in 'n winkelvenster sien, was ek heeltemal betower. Tot op daardie stadium het ek geen idee gehad wat ek mis nie. Ek het die ander dag 'n pragtige foto gesien. Dit was 'n swart-wit nabyskoo...