‘n Sterk Vennootskap
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Spreuke 16:9 ’n Mens beplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming. Spanwerk vorm deesdae die spil waarom baie dinge draai. Dis die proses waarin mense met verskillende perspektiewe, vaardighede en ervarings 'n gemeenskaplike doelwit het, en saamwerk om dit te bereik. Mense kan soveel meer sáám bereik, as wat hulle op hulle eie kan. Dit kan soms moeilik wees om saam met ander mense te werk, ja, kom ons erken dit maar; party mense kan 'n pyn in die nek wees! Maar ...