‘n Stewige Fondament

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 3:9,10 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam. As jy soos ek is, het jy nou alreeds die jaar wat voorlê begin beplan. Die doelwitte wat jy graag wil bereik, uiteengesit. Die vakansie wat jy dalk wil neem. Die verhoudings waaraan...